Thursday, July 2, 2015

Hoekom ek leer Afrikaans

My naam is Carys en ek leer Afrikaans. Ek is nie 'n Suid Afrikaner nie, ek woon nie in Suid Afrika nie, en ek het nie SA besoek nie.

So hoekom ek leer Afrikaans? Drie redes.

Eerste, my kerel, Dennis, en alle hy familie is afrikaans. Terwyl Dennis praat beide Engels en Afrikaans baie goed, en ook alle hy familie, hy ouers eerste taal is Afrikaans. Hulle dikwels praat oor my en kan net 'n beitjie verstaan....ek wil te weit!

Tweede, ek regtig wil 'n ander taal. Dit is 'n baie goeie ding en almal moet 'n tweede taal leer. Wanneer jy kan 'n ander taal praat, jy is 'n meer slim persoon.

Laastens, ek wil 'n "geheime taal" met Dennis praat. Dit sou wees baie mooi.